Search form

Jeremia 29:31

31“Jy moet vir al die mense in Babel skryf en sê: Die Here sê: Semaja wat van Negelam kom, het gesê hy is ’n profeet, maar Ek het hom nie gestuur nie. Hy het julle laat glo dat leuens julle kan help.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index