Search form

Jeremia 3:1

1Die Here vra: “Wanneer ’n man skei van sy vrou en sy gaan weg van hom en sy trou met ’n ander man, dink julle die eerste man sal dan teruggaan na haar toe? Nee, want dan sal die hele land ontwy wees. Julle het baie afgode gedien en wil julle nou na My toe terugkom? Nee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index