Search form

Jeremia 3:12

12Jy moet na die noorde kyk en jy moet sê: Die Here sê: Kom terug, mense van Israel wat My verraai het. Ek is nie meer kwaad vir julle nie, Ek wil doen wat Ek belowe het toe Ek ’n verbond gemaak het met julle. Ek sal nie altyd kwaad bly nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index