Search form

Jeremia 3:13

13Maar een ding moet julle weet: Julle het sonde gedoen, julle was opstandig teen julle God die Here, julle het gode van ander volke gedien, oral onder elke groen boom, julle was nie gehoorsaam aan My nie.”

Dit het die Here gesê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index