Search form

Jeremia 3:16

16Wanneer julle in daardie tyd meer word in die land en baie kinders kry, dan sal niemand meer praat oor die verbondskis van die Here nie. Niemand sal daaraan dink nie, niemand sal vra waar dit is nie, niemand sal ’n ander kis wil maak nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index