Search form

Jeremia 3:20

20Maar, nageslag van Israel, julle was ontrou aan My

soos ’n vrou wat ontrou is aan haar man.”

Dit het die Here gesê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index