Search form

Jeremia 3:24

24Baäl, die god wat nie kan help nie,

het van die begin af ons voorvaders

se koring-oeste gevat,

en ook hulle skape en bokke,

hulle beeste, hulle seuns en hulle dogters.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index