Search form

Jeremia 3:6

Julle moet terugkom, kinders wat My verraai het

6Dit was die tyd toe Josia koning was. Die Here het vir my gesê:

“Het jy gesien wat die mense van Israel gedoen het? Hulle het My verraai. Hulle het afgode gaan dien op elke hoë berg en onder elke groen boom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index