Search form

Jeremia 30:14

14Almal wat lief was vir julle,

het vir julle vergeet,

hulle soek julle nie.

Want Ek het julle geslaan soos ’n vyand,

Ek het julle wreed gestraf

omdat julle so baie verkeerde dinge

gedoen het,

omdat julle sondes so baie is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index