Search form

Jeremia 30:6

6“Julle kan vir almal vra en rondkyk. Kan ’n man ’n baba kry? Nee, hy kan nie.

“Maar hoekom sien Ek dat elke man met sy hande op sy maag staan soos ’n vrou wat ’n baba kry? Hoekom is sy gesig bleek?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index