Jeremia 31:10
10Volke, julle moet hoor wat die Here sê,
julle moet dit vertel in die lande ver langs die see,
julle moet sê:
“Hy wat die Israeliete gejaag het
na al die kante toe,
Hy sal hulle bymekaarmaak
en Hy sal hulle oppas soos ’n herder
die skape oppas wat aan hom behoort,