Search form

Jeremia 31:2

2Die Here sê:

“’n Volk wat nie in ’n oorlog gesterf het nie,

het genade ontvang in die woestyn.

Israel sal kom en hulle sal veilig woon.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index