Search form

Jeremia 31:23

Die Here sal dit weer goed laat gaan met die mense van Juda

23Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: “Wanneer Ek dit weer goed laat gaan met die mense van Juda, dan sal hulle in die land Juda en in sy stede weer sê: ‘Gewyde berg, die Here sal jou seën, jy is die berg waar die mense woon wat reg doen.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index