Search form

Jeremia 31:9

9Hulle sal huil en kom bid dat Ek

hulle moet help,

en Ek sal hulle lei,

Ek sal hulle op ’n gelyk pad bring,

by waterstrome.

Hulle sal nie op die pad struikel en val nie.

Ek het ’n Vader geword vir Israel,

Efraim is my oudste seun.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index