Search form

Jeremia 32:1

Mense sal weer stukke grond koop om te plant en te saai in die land Israel

1Die Here het met Jeremia gepraat. Dit was in die tiende jaar nadat Sedekia koning van Juda geword het, en die agtiende jaar nadat Nebukadnesar koning van Babel geword het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index