10Ek het die koopkontrak geskryf. Ek het toe met my seël ’n merk daarop gesit en ek het die getuies se name daarby geskryf. Daarna het ek die silwer op ’n weegskaal geweeg.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.