Search form

Jeremia 32:18

18U is goed vir duisende mense maar U straf mense oor die sondes wat hulle voorvaders gedoen het. U is die Groot God, die God wat oorlog kan maak, u Naam is Here wat oor alles regeer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index