Search form

Jeremia 32:19

19U besluit oor belangrike dinge en U doen groot dinge. U sien alles wat mense doen, U kyk hoe hulle gelewe het en wat hulle gedoen het, en U gee vir elkeen wat hy moet kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index