Search form

Jeremia 32:24

24Die Galdeërs maak oorlog teen ons. Kyk, hulle het klaar grond teen die muur gegooi sodat hulle oor die muur kan klim. In die stad is daar hongersnood, en die mense sterf van pes. Alles wat U gesê het, gebeur nou. U sien dit self.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index