Search form

Jeremia 32:3

3Koning Sedekia van Juda het vir Jeremia daar in die tronk gesit omdat Jeremia ’n boodskap van die Here gebring het en gesê het: “Die Here sê: Ek sal die koning van Babel help om die oorlog teen hierdie stad te wen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index