Search form

Jeremia 32:32

32Ek wil dit doen oor al die slegte dinge wat die Israeliete en die Judeërs gedoen het om My te terg, hulle en hulle konings, hulle amptenare, hulle priesters en hulle profete, die mense van Juda en die mense wat in Jerusalem woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index