Search form

Jeremia 33:1

Ek sal dit weer goed laat gaan met Juda en Israel

1Die Here het weer met Jeremia gepraat. Jeremia was nog in die tronk in die binneplaas van die wagte.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index