Search form

Jeremia 33:10

10Die Here sê: “Julle sê Jerusalem is net ’n hoop klippe, daar is nie mense of diere in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem nie, alles is verwoes, daar woon niemand nie en daar is nie diere nie. Maar Ek sê julle sal weer hoor

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index