Search form

Jeremia 33:11

11dat die mense vrolik en bly is, en dat hulle weer sal trou en bruilof hou. Hulle sal sing en sê:

“ ‘Prys die Here wat oor alles regeer,

want die Here is goed,

en Hy doen altyd wat Hy belowe het.’

“Julle sal hoor die mense bring weer dank-offers in die tempel. Hulle sal dit doen, want Ek sal dit weer goed laat gaan in die land, soos voorheen.”

Dit sê die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index