Search form

Jeremia 33:13

13Dit sal gebeur in die stede van die Bergland, in die stede van die Laeveld, in die stede van die Suid-land, in die land Benjamin, rondom Jerusalem, en in die stede van Juda. Die mense sal weer hulle skape tel.”

Dit sê die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index