Search form

Jeremia 33:2

2Die Here het gesê: “Dit is die Here wat praat. Ek het die aarde gemaak, Ek het dit gebou sodat dit vas moet staan, my Naam is die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index