Search form

Jeremia 34:14

14Julle almal moet elke sewende jaar elke Hebreër van julle eie volk wat ’n slaaf van julle geword het en wat ses jaar lank vir julle gewerk het, vry laat weggaan.

“Maar julle voorvaders het dit nie gedoen nie, hulle was nie gehoorsaam nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index