Search form

Jeremia 34:15

15En julle het nou die regte ding gedoen wat Ek wil hê. Julle het besluit om die slawe wat Israeliete is, vry te laat weggaan, en julle het ’n ooreenkoms gemaak in die tempel wat my Naam het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index