Search form

Jeremia 34:18

18Julle het ’n ooreenkoms gemaak, en Ek was die getuie. Julle het ’n kalf in twee stukke gesny en toe het julle tussen die twee stukke verbygeloop. Party manne het nie gedoen wat hulle in die ooreenkoms belowe het nie. Ek sal hulle nou soos daardie kalf in twee stukke sny.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index