Search form

Jeremia 34:21

21En Ek sal koning Sedekia van Juda en sy amptenare vir hulle vyande gee wat vir hulle wil doodmaak, vir die soldate van die koning van Babel wat weggegaan het van julle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index