Search form

Jeremia 34:8

8Jeremia het gehoor die Here praat met hom. Dit was in die tyd nadat Sedekia ’n ooreenkoms gemaak het met die mense in Jerusalem. Hulle het belowe dat hulle die slawe van hulle eie volk vry sal laat weggaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index