Search form

Jeremia 35:2

2“Jeremia, gaan na die Rekabiete-familie en praat met hulle. Bring hulle na een van die kamers by die tempel en gee vir hulle wyn om te drink.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index