Search form

Jeremia 35:4

4en ek het hulle gebring na die kamer van die seuns van Ganan, die man van God. Ganan was die seun van Jigdalja. Die kamer was langs die kamer van die amptenare, en die kamer van die amptenare was bo die kamer van Maäseja seun van Sallum. Maäseja was die wag by die deur van die tempel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index