Search form

Jeremia 35:7

7En julle mag nie huise bou of koring saai of wingerde plant nie. Julle moet altyd in tente woon sodat julle lank kan lewe in die land waar julle vreemdelinge is.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index