Search form

Jeremia 36:1

Die boekrol

1Dit was in die vierde jaar nadat Jojakim seun van Josia koning van Juda geword het. Jeremia het gehoor die Here praat en sê vir hom:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index