Search form

Jeremia 36:10

10Baruk het alles gelees wat hy op die boekrol geskryf het, alles wat Jeremia gesê het. Dit was in die kamer van Gemarja seun van Safan, by die boonste oop stuk grond waar die mense deur die nuwe poort na die tempel gaan. Al die mense het dit gehoor.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index