Search form

Jeremia 36:14

14Toe stuur die amptenare vir Jehudi seun van Netanja seun van Selemja seun van Kusi na Baruk toe om vir hom te sê: “Neem die boekrol waaruit jy vir die mense gelees het, en kom hiernatoe.”

Baruk seun van Nerija het die boekrol geneem en hy het na hulle toe gekom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index