Search form

Jeremia 36:16

16En toe hulle alles hoor, het hulle geskrik en hulle het vir mekaar en vir Baruk gesê: “Ons móét vir die koning sê wat jy hier geskryf het, dit is seker.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index