Search form

Jeremia 36:20

20Die amptenare het na die koning toe gegaan, hy was in die binneplaas. Hulle het die boekrol in die kamer van die sekretaris Elisama laat bly. Hulle het vir die koning gesê wat Baruk in die boekrol geskryf het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index