Search form

Jeremia 36:21

21Die koning stuur toe vir Jehudi om die boekrol te gaan haal. Jehudi het die boekrol gebring uit die kamer van die sekretaris Elisama en hy het dit gelees vir die koning en vir al die amptenare by die koning.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index