Search form

Jeremia 36:23

23Elke maal nadat Jehudi drie of vier stukke klaar gelees het, het die koning dit afgesny met ’n skrywersmes en dan het hy dit in die vuur gegooi wat in die kaggel gebrand het. Hy het aangehou totdat die hele boekrol verbrand was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index