Search form

Jeremia 36:28

28“Jy moet ’n ander boekrol neem en jy moet weer alles daarop skryf wat jy op die eerste boekrol geskryf het, die boekrol wat koning Jojakim van Juda verbrand het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index