Search form

Jeremia 36:29

29En jy moet vir koning Jojakim van Juda sê: ‘Jojakim, jy het daardie boekrol verbrand en jy het gevra: Hoekom het Jeremia op die boekrol geskryf dat dit seker is dat die koning van Babel sal kom en dat hy hierdie land sal verwoes en al die mense en diere sal wegvat?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index