Search form

Jeremia 36:31

31Ek, die Here, sal hom en sy nageslag en die mense wat vir hom werk, straf oor alles wat hulle verkeerd gedoen het. En Ek sal al die slegte dinge wat Ek gesê het, met hulle laat gebeur, met hulle en met die mense van Jerusalem en met die mense van Juda. Hulle was nie gehoorsaam nie.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index