Search form

Jeremia 36:9

9Dit was die vyfde jaar nadat Jojakim seun van Josia koning van Juda geword het, in die negende maand. Al die mense in Jerusalem en almal wat uit die stede van Juda gekom het, het by die tempel bymekaargekom om ’n vasdag te hou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index