Search form

Jeremia 37:17

Koning Sedekia praat met Jeremia

17Koning Sedekia het eendag vir Jeremia laat haal om na die paleis te kom. Toe hulle twee alleen was, het hy vir Jeremia gevra: “Is daar ’n boodskap van die Here?”

Jeremia het gesê: “Ja, daar is ’n boodskap. Die koning van Babel sal jou oorwin en hy sal jou vang.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index