Search form

Jeremia 37:21

21Die koning het toe gesê dat hulle vir Jeremia moet oppas in die binneplaas van die wagte. Hy het ook gesê dat Jeremia elke dag ’n brood moet kry van die bakkerstraat. Jeremia het brood gekry totdat al die kos in die stad op was. Jeremia het in die binneplaas van die paleiswagte gebly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index