Search form

Jeremia 38:22

22Al die vroue wat oorgebly het in die paleis van die koning van Juda, sal uitgaan na die amptenare van die koning van Babel en hulle sal sê:

“ ‘Jou vriende het jou bedrieg,

hulle het jou verkeerd laat besluit,

nou sal jou voete wegsak in die modder,

en jou vriende het gevlug.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index