Search form

Jeremia 38:9

9“Meneer die koning, hierdie manne het ’n slegte ding gedoen met Jeremia. Hulle het hom in ’n put gegooi sodat hy daar van honger moet sterf, want daar is nie meer kos in die stad nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index