Search form

Jeremia 39:1

1In die negende jaar nadat Sedekia koning van Juda geword het, in die tiende maand, het koning Nebukadnesar na Jerusalem gekom en hy het die stad van al die kante aangeval.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index